TEKEN AAN

Kleuterskoolhandl - Spelenderwys, R 85.00

Skrywer: Spelenderwys
ISBN: 9780620450089
Prys: R 85.00
Kode: 0016
Kies Hoeveelheid:  
 
Spelenderwys, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Lewensvaardigheid.
Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke, werkboeke en onderwyshandleidings.
Aros boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumvereistes te voldoen.
die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.