TEKEN AAN

Klokslag uit die Woord (Stukkies verwerk van 7 voor 7), R 60.00

Skrywer: Ds Pieter le Roux
ISBN: 9780639813011
Prys: R 60.00
Kode: 2017
Kies Hoeveelheid:  
 
Vorige
 
Pretoria FM het elke dag, klokslag, sewe minute voor sewe 'n boodskap vanuit die Woord.
Ds Pieter le Roux was een van die predikante wat 'n bydrae gelewer het. Hier is 40 dagstukkies wat hy gedoen het,
Hierdie dagstukkies is verwerk en geredigeer sodat dit in die personeelkamer, skoolopeningeen saalopeninge en natuurlik enige gelowige kan bemoedig en versterk.
Elke persoon kan deur die boekie geinspireer die dag instap.