TEKEN AAN

Kom hier, Karnallie!, R 80.00

Skrywer: Jenny Oldfield
ISBN: 9780799366891
Prys: R 80.00
Kode: 1663
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Lukas, wil sy Jack Russell, Karnallie, vir die plaaslike hondeskou inskryf.
Maar Karnallie is ’n ondeunde klein kalant – en hy is baie ongehoorsaam!
Hy gaan beslis chaos by die skou veroorsaak. Vicki en Tessa belowe om te help, al is die hondeskou om die draai.
Sal hulle Karnallie betyds kan afrig?