TEKEN AAN

Krokodil is kwaad, R 55.00

Skrywer: R Greening & D Machell
ISBN: 9780799388596
Prys: R 55.00
Kode: 1911
Kies Hoeveelheid:  
 
Vorige
 
Hierdie oulike reeks boeke is ontwerp om kinders meer oor emosies en sosiale vaardighede te leer.
Elke stories fokus op en verken ’n spesifieke emosie of sosiale vaardigheid.
Die stories is in eenvoudige, maklik verstaanbare taal geskryf, en die pragtige illustrasies sal kinders boei en vermaak terwyl hulle lees.
Agterin elke boek is vrae oor die storie. Dit gee volwassenes die geleentheid om die aangeleenthede te bespreek wat in elke boek aangeraak word, en op die tema voort te bou.