TEKEN AAN

Kruger en Rhodes, R 40.00

Skrywer: VE d"Assonville
ISBN: 9780620248099
Prys: R 40.00
Kode: 4041
Kies Hoeveelheid:  
 
Oorspronklik was die onderwepe wat in hierdie boek behandel word,
dertig praatjies wat oor Radio Pretoria in September en Oktober 1998 uitgesaai is.
Die laaste, Die sterfbed van 'n balling, is op 10 Oktober 1998 gelewer.
Die inhoud wat toe vir die gehoor bedoel was, is nou in 'n geskrif vir die lesers verwerk.