TEKEN AAN

Kuns en Kultuur Gr 7, R 50.00

Skrywer: Klank en kleur in die skepping
ISBN: 9780620460323
Prys: R 50.00
Kode: 0084
Kies Hoeveelheid:  
 
Klank en kleur in die skepping, graad 7, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Kuns en Kultuur.
Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke, werkboeke en onderwysershandleidings.
Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumvereistes te voldoen.
Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.