TEKEN AAN

Kwikstertjie - Dis heerlike lente (Uitgawe 1), R 35.00

Skrywer: Rina Lemmer ea
Prys: R 35.00
Kode: 2118
Kies Hoeveelheid:  
 
Vorige
 
Kwikstertjie is 'n kraalogie voeltjie wat sy maats genader het om saam aan die tydskrif te werk. So word daar gekyk saam met Sommie seekat na grafieke, saam met Lalie gaan daar lekker geverf word en ons meng ons eie verfkleure, Kamie kameelperd bring vir ons selfleesstorie. Otjie Potjie het ook lekker werkies vir kleine maats om bietjie te leer voor grond en agtergrond onderskeiding, fyn motoriese vaardighede en vele meer.