TEKEN AAN

Laat My lammers wei, R 130.00

Skrywer: MJ Booyens
Prys: R 130.00
Kode: 0008
Kies Hoeveelheid:  
 
Hierdie werk bied meer as blote feite van die Bybelse geskiedenis.
Op eenvoudige wyse gee die skrywer hierdie geskiedenis as die draer van die Godsopenbaring,
sodat kinders van 12 tot 14 jaar die dieper betekenis van die gebeurtenisse wat hulle van kleins af
uit die Bybel geleer het, kan verstaan.
In eenvoudige taal, maklike styl en kort, kragtige sinne laat die skrywer
die groot waarhede van God se Woord ook tot hierdie jeudiges spreek.
Die boek kan maklik en word gewoonlik vir katkisasie gebruik.