TEKEN AAN

Lana en Rakker 1: 'n Huis vir Rakker, R 110.00

Skrywer: Holly Webb
ISBN: 9780799366228
Prys: R 110.00
Kode: 1728
Kies Hoeveelheid:  
 
Lana is baie opgewonde toe haar gesin ’n pragtige Jack Russell-hondjie aanneem.
Maar Rakker is baie woelig en stout. Oral waar hy kom, beland hy in die moeilikheid.
Sal Lana dit regkry om Rakker uit die moeilikheid te hou?