TEKEN AAN

Lana en rakker 2: Die hondeskool, R 100.00

Skrywer: Holly Webb
ISBN: 9780799366235
Prys: R 100.00
Kode: 1727
Kies Hoeveelheid:  
 
Rakker is verskriklik stout.
Toe Oupa dus voorstel dat Lana hom na die hondeskool neem, dink Lana dit is ’n briljante idee.
Nou kan Rakker maniere leer - en dalk nog ’n paar toertjies ook! Maar dinge verloop nie volgens plan nie ...