TEKEN AAN

Lana en rakker 3: Speeltyd vir Rakker, R 100.00

Skrywer: Holly Webb
ISBN: 9780799366242
Prys: R 100.00
Kode: 0811
Kies Hoeveelheid:  
 
Die skool se sportdag is om die draai en Lana is bekommerd sy gaan heel laaste in elke enkele item kom.
Maar dan kry sy ’n briljante idee: Sy kan saam met Rakker begin oefen om lekker fiks te word!