TEKEN AAN

Lana en rakker 4: Die pajamapartytjie, R 100.00

Skrywer: Holly Webb
ISBN: 9780799366259
Prys: R 100.00
Kode: 0813
Kies Hoeveelheid:  
 
Dit is amper Lana se verjaardag, en sy beplan ’n pajamapartytjie. Maar dan erken Lana se nuwe maat, Imke, dat sy bang is vir honde.
En in Lana-hulle se huis is daar geen wegkomkans van die spelerige Rakker nie.