TEKEN AAN

Lana en rakker 5: Vakansie by die see, R 110.00

Skrywer: Holly Webb
ISBN: 9780799366266
Prys: R 110.00
Kode: 0812
Kies Hoeveelheid:  
 
ana en haar gesin gaan die vakansie by haar ouma-hulle kuier. Ouma is baie gestel daarop dat haar huis netjies moet wees, maar Lana se hondjie,
Rakker, hou van omkrap ... Kan Rakker dit regkry om Ouma se hart te steel?