Kom leer van klanke, graad 1, is deel van n reeks boeke vir die vak Afrikaans Huistaal. Die reeks vorm deel van 'n unieke Christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke, werkboeke en onderwysershandleidings vir die grondslagfase. Lees maak slim Leesboek 1 gaan saam met werkboek 1.
|