TEKEN AAN

Leonard se groot gril! (Ken jou storie 4-6) 2018, R 100.00

Skrywer: Nadine van Rooyen
ISBN: 9780639988481
Prys: R 100.00
Kode: 1991
Kies Hoeveelheid:  
 
Hakkelstert Hiena het nog nooit so geluid in die bos gehoor nie. Hy kyk bang na die berg. Is dit dalk die berg wat so raas?
Al sy hare op sy rug staan regop.
boeeee-whaaau- grm
Daars dit weer! Hy draai sy bakore in die rigting van die geluid.
Die vreesaanjaende klank kom nie van die berg af nie. NEE!
Die gegrom kom diep, diep vanuit die bos
Illustrasies deur Ruan Smith
WENNER KEN JOU STORIE 2018 JAARGROEP 4-7.