TEKEN AAN

Lewensoriëntering Gr 4, R 50.00

Skrywer: Leef met vreugde
Prys: R 50.00
Kode: 0045
Kies Hoeveelheid:  
 
Leef met vreugde, graad 4, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Geletterdheid.
Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit hand­boeke, werkboeke en onderwysershandleidings.
Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumver-eistes te voldoen.
Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.