Leef met veugde, graad 6, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Lewensoriëntering. Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke, werkboeke en onderwysershandleidings. Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumver-eistes te voldoen. Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.
|