TEKEN AAN

Lewensoriëntering Gr 7, R 70.00

Lewensoriëntering Gr 7
Skrywer: Leef met vreugde
ISBN: 9780987013644
Prys: R 70.00
Kode: 0085
Kies Hoeveelheid:  
 
Leef met veugde, graad 7, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Lewensoriëntering. Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit hand­boeke, werkboeke en onderwysershandleidings. Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumver-eistes te voldoen. Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.