TEKEN AAN

Lewensoriëntering Gr 8 w/b, R 55.00

Skrywer: Leef met vreugde
Prys: R 55.00
Kode: 0094
Kies Hoeveelheid:  
 
Leef met veugde, graad 8, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Lewensoriëntering.
Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit hand­boeke, werkboeke en onderwysershandleidings.
Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumver-eistes te voldoen.
Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.