TEKEN AAN

Maak 'n verskil: Christen-opvoeders in openbare skole, R 205.00

Skrywer: Donavan L Graham
ISBN: 9781583313879
Prys: R 205.00
Kode: 1709
Kies Hoeveelheid:  
 
Vorige
 
Hierdie os nie 'n selfhelp boek nie, maar is gegrond op Bybelse waarhede en dit daag Christelike opvoeders uit om na te dink oor hoe die waarheid 'n impak kan maak op hulle
roeping om in die onderwys te staan.
Hierdie boek oorkom die sekulere/ heilige dualisme wat ons openbare opvoedingsisteem verswak het en maak daarvan 'n moet - lees vir alle Christen-opvoeders
wat geroep is om in openbare skole te dien.