TEKEN AAN

Majuba, R 40.00

Skrywer: VE 'dAssonville
ISBN: 9780620276542
Prys: R 40.00
Kode: 4040
Kies Hoeveelheid:  
 
In omvang en getalle was die veldslag van Majuba op 27 Februarie 1881 eintlik klein.
In vergelyking met beroemde veldslae in die wêreldgeskiedenis was dit skaars 'n
skermutseling van enkele ure.
Maar die betekenis daarvan vir die geskiedenis van die Afrikanervolk en die
Britse Koninkryk was onberekenbaar.