TEKEN AAN

Mastering Maths - Gr 9 (NIE-CAPS), R 20.00

Skrywer: Maths
Prys: R 20.00
Kode: 0162
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Woeker met wiskunde, graad 9 (NIE-CAPS), is deel van 'n reeks boeke vir die vak Wiskunde.
Die reeks vorm deel van 'n unieke Christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke, werkboeke en onderwysershandleidings.
Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumvereistes te voldoen.
Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.