TEKEN AAN

Meneer Monster, R 95.00

Skrywer: Jaco Jacobs
ISBN: 9780799362480
Prys: R 95.00
Kode: 0808
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Marko kan nie glo meneer Van Vuuren is so cool nie. Hy dink wraggies kattekwaad is snaaks. Dit lyk of hy van stout kinders hou!
Hy reel selfs ’n kamp vir Baie Spesiale Leerders waarheen hy al die moeilikheidmakers in die skool nooi. Maar Marko begin vermoed iets is nie pluis nie.
Hoekom het dit gelyk of meneer Van Vuuren twee kinders se breins deur hul ore uitsuig? Is die nuwe hoof dalk 'n alien ... en hoe gaan hy dit bewys?