TEKEN AAN

Met een voet in die Bybel, R 330.00

Skrywer: GF Janse van rensburg
ISBN: 9781928478867
Prys: R 330.00
Kode: 2115
Kies Hoeveelheid:  
 
Vorige
 
Met een voet in die BYbel soek ds. Gert Janse van rensburg sowat 800 Afrikaanse spreekwoorde, vaste uitdrukkings, idiome en gesegdes wat na die Bybel herlei kan word. Hy verskaf inligting oor die Bybelse herkoms aan die hand van meer as 2000 Skrifgedeeltes, teologiese verduidelikings en tussendeur word die inhou met 'n tikkie humor aangebied. Die boek is geskik vir Bybellesers en studente, gesellige gesinsaande, skoliere wat hulle opstelpunte wil verbeter , groepsbybelstudie.