TEKEN AAN

Monster Pizza, R 105.00

Skrywer: Jaco Jacobs
ISBN: 9780799395730
Prys: R 105.00
Kode: 2047
Kies Hoeveelheid:  
 
Zia se pa se werk is om pizza af te lewer.
Vanaand gaan Zia vir die heel eerste keer saam met hom op sy bromponie ry.
Maar as ’n mens pizza aflewer, kan jy vreemde mense ontmoet … en baie vreemde dinge kan gebeur!