TEKEN AAN

My eerste 1000 woorde, R 85.00

Skrywer: Eleonora Barsotti
ISBN: 9780798178808
Prys: R 85.00
Kode: 2106
Kies Hoeveelheid:  
 
Met hierdie kleurvolle boek in groot formaat kan kinders met die wêreld van woorde vertroud raak. Elke bladsy bevat verskeie illustrasies met woorde om te lees! Die kinders kan die woorde hardop sê terwyl die pragtige illustrasies ’n lekker leer-ervaring verseker.