TEKEN AAN

My Inkleur en leer Psalmboek Deel 2, R 45.00

Skrywer: ICO
ISBN: 9781990954757
Prys: R 45.00
Kode: 2112
Kies Hoeveelheid:  
 
Die Psalms is woorde wat God self vir ons gee om Hom te loof en te aanbid. Ons glo dat hierdie illustrasies in die inkleurboek sal help om die woorde van die Psalms in ons kinders se harte te graveer. So kan ons jonk en oud, in dankbaarheid, aanbidding, beproewing en vreugde tot eer van God sing. Hierdie boek kan by die huis tydens huisgodsdiens gebruik word en is 'n handige hulpmiddel.