TEKEN AAN

'n Kind bly 'n kind, R 80.00

Skrywer: B Weninger & E Tharlet
ISBN: 9781920134037
Prys: R 80.00
Kode: 0510
Kies Hoeveelheid:  
 
Die twee padda-kinders is heeltemal alleen in die wêreld. Wat moet van hulle word?
Die lyster, die krimpvarkie en die mol is raadop. Maar gelukkig weet Mamma Muis wat om te doen, want ...'n kind bly 'n kind!
n Simpatieke prenteboek oor skeiding, afskeid en 'n nuwe begin, en die waarheid dat alle kinders eenders behandel wil en moet word.