TEKEN AAN

Natuurwetenskap Gr 4 (Waterstroom), R 180.00

Skrywer: ICO
ISBN: 9781928269915
Prys: R 180.00
Kode: 5015
Kies Hoeveelheid:  
 
Hierdie kleurvolle boeke wat deur die ICO geskryf en saamgestel is nooi die leerling uit om in verwondering die skepping van God te ontdek.
Die inhoud voldoen aan die KABV leeruitkomste soos deur die departement van onderwys vereis en is met ekstra inhoud verryk.
God gee in sy Woord duidelike opdragte oor hoe en met watter doel sy skepping gebruik moet word.
Hierdie handboek plaas ? deel van die skepping en die mens se bedrywighede in die lig van wat die Bybel ons daaroor leer.
MOENIE PRYS VERRANDER!