TEKEN AAN

Natuurwetenskap Gr 7 (Waterstroom) SWART/WIT, R 130.00

Natuurwetenskap Gr 7 (Waterstroom) SWART/WIT
Skrywer: ICO
Prys: R 130.00
Kode: 5045
Kies Hoeveelheid:  
 
Vorige
 
Hierdie boeke wat deur die ICO geskryf en saamgestel is nooi die leerling uit om in verwondering die skepping van God te ontdek. Die inhoud voldoen aan die KABV leeruitkomste soos deur die departement van onderwys vereis en is met ekstra inhoud verryk. God gee in sy Woord duidelike opdragte oor hoe en met watter doel sy skepping gebruik moet word. Hierdie handboek plaas ? deel van die skepping en die mens se bedrywighede in die lig van wat die Bybel ons daaroor leer. SWART/WIT INHOUD