TEKEN AAN

Nova 1: Die Begin, R 20.00

Skrywer: Fanie Viljoen
ISBN: 9780799349801
Prys: R 20.00
Kode: 1656
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Iets is nie pluis in die dorpie Nova nie. Wat is die vreemde ligte wat Lucas en die res van sy gesin een aand sien?
Waarom is die weermag so geheimsinnig oor die projekte waarmee hulle agter hoë heinings besig is?
En wat is die glibberige swart ding wat Lucas in die rivier gesien het? Voor hy sy oë uitvee, word Lucas en sy vriende deel van 'n wilde avontuurrit vol tergende en gevaarlike raaisels.
Hierdie is die eerste in 'n nuwe wetenskapfiksie-reeks wat aanhangers sal laat smeek vir meer!