TEKEN AAN

NW & T Die Wonderlike skepping Gr 6, R 60.00

Skrywer: Die wonderlike Skepping
Prys: R 60.00
Kode: 0077
Kies Hoeveelheid:  
 
Die wonderlike skepping, graad 6, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Natuurwetenskap en Tegnologie.
Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke, werkboeke en onderwysershandleidings.
Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumvereistes te voldoen.
Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.