TEKEN AAN

Ons goue Heidelberger 450 jaar, R 120.00

Skrywer: A Bogaards, ea
ISBN: 9780869552339
Prys: R 120.00
Kode: 1557
Kies Hoeveelheid:  
 
Die lesings spreek relevante kernsake aan rondom die ontstaan, plek en hantering van die Heidelberger wat vandag nog steeds onder diskussie is.
Die belangrike plek van hierdie belydenisskrif word sodoende weer onderstreep, asook die hartsplek wat dit nog by baie gereformeerdes gelowiges inneem.
Die praktiese toepassing van die belydenis vat mooi grond soos wat dit uitmond in die kategismuspreke wat in die bundel opgeneem is.