TEKEN AAN

Oor Bokdrolletjies en Rosyntjies, R 195.00

Skrywer: Jonathan Jansen
ISBN: 9781920434175
Prys: R 195.00
Kode: 1525
Kies Hoeveelheid:  
 
My kind, bokdrolletjies is nou eenmaal nie rosyntjies nie” – bedoelende dat mens nooit moet maak of nonsens betekenis het nie.
En inderdaad is hy nou landwyd bekend as iemand wat ’n ding sê soos dit is.
Hy is ’n strydvoerder vir gesonde verstand en gee nie om as hy in die proses op ’n paar tone trap nie.
As mens hom vra hoekom sy kontroversiële rubrieke so gewild is, sê hy “’n Goeie artikel irriteer elke keer die helfte van jou lesers; die geheim is om elke keer ’n ander helfte te irriteer.“
Oor bokdrolletjies en rosyntjies, ‘n versameling van sy Afrikaanse rubrieke in Die Burger, Beeld en ander koerante,
weerspieël sy eiesoortige opinies oor die onderwys, ras en identiteit, sake van die dag, leierskap en selfs sport. Hy gee ons voortdurend pitkos vir die brein, wat maklik tot warm argumente le