TEKEN AAN

Oorwin Kanker (Folmer), R 20.00

Skrywer: Willem Serfontein
ISBN: 9780624040279
Prys: R 20.00
Kode: 4697
Kies Hoeveelheid:  
 
Binne die raamwerk van 'n natuurliker, holistiese benadering tot genesing word konvensionele mediese behandeling vir
kanker al meer beskou as net deel van die kankerpasient se herstelplan.
In die boek wys dr Serfontein hie die regte behandeling deur voeding en lewenstyl die liggaam se eie verdedigingstelsel kan heraktiveer en hom teen verdere gewasse beskerm.