TEKEN AAN

Op die Bodem van die Vaaldam, R 100.00

Skrywer: VE d"Assonville
ISBN: 9780620293181
Prys: R 100.00
Kode: 0589
Kies Hoeveelheid:  
 
Hierdie geskiedenis as agtergrond van die Randse Afrikaanse Universiteit se eiland,
is 'n klein deeltjie van die gebeure op en oor die plaas Zandfontein en sy mense vir 86 jaar (1850-1936)
totdat die waters van die Vaaldam dit so toegestoot het dat daarvan net 'n eiland oorgebly het.