TEKEN AAN

Op pad na Emmaus, R 20.00

Skrywer: HG van der Westhuizen
Prys: R 20.00
Kode: 0521
Kies Hoeveelheid:  
 
Prof. Van der Westhuizen het nou weer, na 28 publikasies uit die stal van egte teologie,
'n lewenswaardige boek oor die Messiasverwagting die lig laat sien.
Dit is terselfdertyd ook 'n apologie teen die gees van die tyd waar baie Bybelwetenskaplikes
nie die eenheid tussen Ou- en Nuwe Testament aanvaar nie. Lees in die geloof en oordeel self.