TEKEN AAN

Ouma Hester en die Dreadnought Merk III, R 20.00

Skrywer: Janie Oosthuizen
ISBN: 9780798136556
Prys: R 20.00
Kode: 1197
Kies Hoeveelheid:  
 
Muwwe museums..... bedompige katadrale... vervelige kunsgalerye... kan Mamma nie aan iets interessanters dink nie/
Ouma Hester kan! Die Dreadnought is reg vir aksie, Ouma se harnaspakke is gelaai met plofbare verrassings en haar yskas kreun onder die smulgoed.
Maar wat gaan Ouma Hester in Kanada maak en nagals by pesbeheer, pille en preparate van alle plekke?
Sal Mamma vir Tian en Lisa laat saam gaan? En wat vang die bose dokter Lewendkerwen alles in haar onderwaterse laboratorium aan?