TEKEN AAN

Paddavissie word groot, R 80.00

Skrywer: Giuliano Ferri
ISBN: 9781920134259
Prys: R 80.00
Kode: 1902
Kies Hoeveelheid:  
 
Paddavissie is baie lief vir sy stertjie en swem tog te lekker.
Maar dan begin dinge verander , hy kry arms en bene!
Paddavissie is baie ongelukkig hieroor. Maar miskien besef hy hoe waardevol sy bene is wanneer ?n slang hom bedreig ?