TEKEN AAN

Plaasdiere, R 105.00

Skrywer: Mia Oosthuizen
ISBN: 9780799390537
Prys: R 105.00
Kode: 1996
Kies Hoeveelheid:  
 
Hierdie reeks is die perfekte mengsel van opvoedkundige inhoud en eenvoudige, praktiese aktiwiteite soos handwerk, kookkuns en tel.
Jong lesers leer meer oor 'n verskeidenheid interessante onderwerpe en kry die geleentheid om prettige projekte aan te pak wat by die temas aansluit.
Kuier 'n dag lank op die plaas! Loer in by die perde en voer die hoenders. Kinders leer meer oor die lewe van plaasdiere en ontdek interessante feite oor die plaaslewe
terwyl hulle verskillende handwerk-aktiwiteite, raaisels en leerspeletjies voltooi.
Elke bladsy bevat helder foto's met maklik verstaanbare teks en eenvoudige stap vir stap instruksies wat jong lesers kan volg om die projekte te voltooi.
Die boek kombineer feite vir kinders met prettige aktiwiteite - die perfekte manier om lang somersdae deur te bring!