TEKEN AAN

Praktykgerigte kernelemente van 'n navorsings voorstel, R 150.00

Skrywer: C le Hanie & J Jacobs
ISBN: 9780639813042
Prys: R 150.00
Kode: 0948
Kies Hoeveelheid:  
 
Hierdie boek se hooffokus is nie om voorskriftelik te wees oor die samestelling van n navorsingsvoorstel nie, maar dien eerder as riglyn vir die beginnerstudente
om n akademiese navorsingsvoorstel te skryf.
Die term student in hierdie boek sal verwys na die proses wat die beginnerstudent onderneem om 'n navorser te word met betrekking tot die samestelling van 'n navorsingsvoorstel.