TEKEN AAN

Reg met God - Ontdek die evangelie van regverdigmaking, R 45.00

Skrywer: Friedrich de Wet
ISBN: 9780639813035
Prys: R 45.00
Kode: 2030
Kies Hoeveelheid:  
 
Regverdigmaking deur die geloof moet vir elke gelowige van onskatbare belang wees.
Eintlik is dit van so 'n mate van belang dat wanneer die inhoud van hierdie leerstelling nie bekend is nie, daar selfs twyfel
kan wees of mens werklik 'n gelowige in die eerste plek is.
As regverdigmaking deur die geloof verlore is in die Christen se lewe, is die evangelie verlore.
Daar is nie 'n ander evangelie as dit nie.