TEKEN AAN

Riempies en Rampies (WENNER Ken jou storie: 4 -6 ), R 150.00

Skrywer: Bennie en Elani Buys
ISBN: 9781928269694
Prys: R 150.00
Kode: 0943
Kies Hoeveelheid:  
 
Wanneer Riempies en Rampies mekaar ontmoet, ontaard dit in 'n GROOT gestoeiery.
Wat hulle nie besef nie, is dat hulle kort-kort aan Koningin Rooiby en haar manne se nes stamp.
Die Rooibye werk elke dag BAIE hard, maar nou word hulle te veel gepla.
WENNER: Ken jou storie 2017 Kategorie 4 - 6 jaar