TEKEN AAN

Sê nou God bestaan nie (Folmer), R 20.00

Skrywer: H Westerink
ISBN: 9780869973639
Prys: R 20.00
Kode: 4112
Kies Hoeveelheid:  
 
Bestaan God regtig? Die God van wie die Bybel praat? Hoe weet mens dit seker?
Of ons dit erken of nie: in almal se harte - ook in die van die gelowiges - kom die soort twyfelvrae die een of ander tyd na vore.
Gewoonlik onderdruk of ontken ons dit.
Die boekie waag dit om oor geloofstwyfel te praat. Sonder om ooreenvoudige antwoorde te gee.