TEKEN AAN

Samelewingsleer, R 20.00

Skrywer: M Diedericks
Prys: R 20.00
Kode: 1210
Kies Hoeveelheid:  
 
Die bedoeling van hierdie boekie is om eenvoudig, interessant en bondig te wees.
Om jongmense toe te rus met die basiese begrippe in die samelewing.
Aktuele temas soos kultuur, ideologie, identiteit, huwelik, gesin, arbeid, ekonomie en vakbonde word bespreek vanuit die Bybel.