TEKEN AAN

Sas en die Renosterdiewe (Ken jou storie 10-12)2018, R 150.00

Skrywer: Marie Jordaan
ISBN: 9780639988498
Prys: R 150.00
Kode: 1989
Kies Hoeveelheid:  
 
Sas verkyk hom aan die diere. Dis die naaste wat hy nog ooit aan renosters was en hy voel hoe sy hart warm en opgewonde in sy borskas klop.
In sy geestesoog sien hy homself oor 'n paar jaar tussen hulle rondloop in 'n wildbewaarder uniform.
ILLUSTRASIES aLEX VAN hOUWELINGEN
WENNER KEN JOU STORIE 2018 JAARGROEP 10-12