TEKEN AAN

Seerowers sê altyd asseblief, R 80.00

Skrywer: Timothy Knapman
ISBN: 9780799358100
Prys: R 80.00
Kode: 4183
Kies Hoeveelheid:  
 
'n Klein seuntjie met 'n groot verbeelding leer goeie maniere in hierdie prettige rymende boek.
Hierdie reeks leer ouers en kinders dat goeie maniere pret kan wees... en die lewe vir almal 'n bietjie makliker maak!