TEKEN AAN

Siembamba, R 200.00

Skrywer: Wendy Maartens
ISBN: 9780799370577
Prys: R 200.00
Kode: 1489
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Gebak is ‘n lekker tydverdryf en kan net so maklik ?n lekker gesinsaksie wees. Met Clover aan die stuur, val die kollig natuurlik op suiwel in al sy gedaantes.
Beste gebak bring jou inspirasie van regoor die wêreld, met die klem op gewilde en klassieke gebak, terwyl daardie geliefde tradisionele Suid- Afrikaanse gebak ook ’n plekkie kry.
Die meeste resepte is gemoderniseer en daar word met nuwe smaakkombinasies geëksperimenteer. Indien jy gebak met ‘n kinkel wil voorsit is hierdie net die boek vir jou.
OUT OF PRINT