TEKEN AAN

Sinonieme en verwante woorde, R 290.00

Skrywer: Woordeboek
ISBN: 9781868900565
Prys: R 290.00
Kode: 1341
Kies Hoeveelheid:  
 
Sinonieme en verwante woorde is 'n handige gids wat die gebruiker lei om vir elke situasie
die regte woord te vind.
By die keuse van woorde wat in die plek van die soekwoord gebruik kan word,
word nie net sinonieme gegee nie maar ook woorde wat andersins aan mekaar verwant is.
Onder voertuig word byvoorbeeld verskillende soorte voertuie gelys.
Dit laat die werk in 'n groter mate beantwoord aan die talle behoeftes van gebruikers wat
hulp soek by die keuse van die regte woord of term.
Die titel maak die woord los wat op die tong le.
Dit help onderwysers, leerders en studente, skrywers, joernaliste, politici,
blokraai-invullers en elke taalgebruiker om die regte woord op die regte plek in te span.