TEKEN AAN

Skrifpatrone (Waterstroom), R 80.00

Skrywer: ICO
ISBN: 9780639974767
Prys: R 80.00
Kode: 5027
Kies Hoeveelheid:  
 
Vorige
 
Hierdie boek is ontwikkel om aan die graad 1 leerder funksionele skriftelike taal vas te le.
Die boek het ten doel om die letters wat aangeleer word ook korrek te kan skryf.
Die volgorde van die letters is ooreenkomstig 'n oulike klankstorie wat werk op die basis van assisiasie.
Die nuwe letter word eers nagtrek sodat die leerling 'n gevoel van die vorm van die letter kry. Daarna op 'n 16 mm waterlyn geoefen.
MOENIE PRYS VERANDER!